Weskus
Voltydse fisioterapie pos besikbaar in Langebaan/Vredenburg (Weskus), vanaf Des 2016 /Jan 2017. Hoofsaaklik spreekkamerwerk met periodieke hospitaalwerk (wat een naweek per maand insluit). Grotendeels muskuloskeletaal maar ook neurologie.
Kontak Maleen by maleen@wcphysios.co.za
Price: R